Soek

Die NHSV Hoofbestuur word saamgestel uit die 6 dagbestuurslede, verkies by die Nasionale kongres en die streekverteenwoordigers van die 17 streke van die NHSV en vergader minstens twee keer per jaar. Die Nasionale kongres van die NHSV vind elke derde jaar plaas. Die streekbesture word verkies op die eerste streekbyeenkomste wat gehou word na die Nasionale kongres. Die streekbyeenkomste vind jaarliks plaas tussen elke Nasionale kongres.

Die huidige dagbestuur sien soos volg daar uit:

Voorsitter                        Mev Mari-lizé Beukes
Sekretaris Mev Wilna Koekemoer
Tesourier Mev Sanet van Wyk
Visevoorsitter Mev Karin Steenekamp
Visesekretaris Mev Ronél Bezuidenhout
Visetesourier Mev Gerda van der Merwe

Die huidige streekverteenwoordigers van die NHSV Hoofbestuur sien soos volg daar uit:

Bloemfonteinstreek Mev Danie Smith
Dorslandstreek Mev Susan Janse van Rensburg
Hoëveldstreek Mev Marna Wolmarans
Natalstreek Mev Suzette Vuyk
Noord-Kaapstreek Mev Ina Britz

Noordelike Pretoria

& Pretoriastreek

Ds Janine Bevolo-Manders

Mev Alta de Kock

Noord-Transvaalstreek Mev Trudie Joubert
Noordwesstreek Mev Magda Kok
Oos-Kaapstreek Mev Elsie Slabbert
Oos-Randstreek Mev Elizabeth Janse van Rensburg
Oos-Transvaalstreek Mev Nandi du Preez
Rustenburgstreek Mev Ina Jansen van Vuren
Swellendamstreek Mev Marina Nortjé
Vaalrivierstreek Mev Sonette Benson
Wes-Kaapstreek Ds Hannelie Botha
Wes-Randstreek Mev Christa Clifton

Vir enige navrae rakende die streekinligting of kontakbesonderhede van die streekverteenwoordigers, kontak asseblief mev Rozelda Nel by die NHSV kantoor  012 325 0117 of e-pos aHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. .