Soek

Die NHSV Dagbestuur word deur die Nasionale kongres uit haar lede gekies en vergader so dikwels nodig.

Die dagbestuur sien soos volg daaruit:

Voorsitter                   Mev Tessa Coetzer
Sekretaris                   Mev Annali Venter
Tesourier                   Mev Sanet van Wyk
Visevoorsitter                   Mev Mari-lizé Beukes
Visesekretaris                   Mev Annatjie Senekal
Visetesourier                   Mev Karin Steenekamp

 


Vir enige navrae aangaande die NHSV, kontak asseblief die NHSV kantoor 012 325 0117 of e-pos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. .