Soek

 

NHSV AANDENKINGS

Briewemes, koekskeppie, koekvurkie, suikerlepel, teelepel, slaailepels, opskeplepel en souslepel met kralewerk en die NHSV wapen

image002

image004

NHSV BEMARKINGSMATERIAAL

Glansbrosjure

Korporatiewe identiteit van die NHSV word toegelig met voorbeelde en bypassende foto materiaal.

NHSV Pennesakkie

Met borduurwerk. Pen, potlood en liniaal ingesluit.

Description: pennesakkie 093

Geleentheidskaartjies en verjaarsdagkalender

met sketse van mev Dibbie Botha

Kaartjies met NHSV logo

(4 per stel)

Boekmerkies

Met teksvers (8 per stel)

NHSV dagboek: 365 dae Christenvrou
365 Gedagtes waarmee u elke dag sinvol kan begin of afsluit.

Donasiekoeverte

163mm x 114mm(10 per stel)

NHSV LIED

Bladmusiek en laserskyf beskikbaar

 

Laserskyf: Verhale van Afrikaanse Kinderhelde

Hierdie is ‘n projek saamgestel deur die NHSV Hoofbestuur vir ons kindersverhale van Dirkie Uys, die legende van Rachel de Beer en nog vele meer is verhale wat deel is van ons roemryke geskiedenis.

Laserskyf: Bybelverhale vir kinders – In woord en lied

Hierdie projek is die tweede laserskyf wat deur die NHSV Hoofbestuur uitgegee is vir ons kinders. Die Kersverhaal, die verhaal van die Barmhartige Samaritaan en vele meer word voortreflik uitgebeeld.

Description: http://www.nhsv.org.za/NHSV%20Kantoor/aandenkings_clip_image008_0000.jpg

DVD: NHSV in Aksie

Foto’s met byskrifte en inligting van takke waar hulle besig is met hul bedrywighede.

RESEPTEBOEKE

Smul Met Smaak

n Uitsonderlike boek, met resepte van NHSV dames oor die land heen, saamgestel deur Maryna Loots.

Toor met Min

Projek van die NHSV Hoofbestuur.  Hierdie boekie bevat resepte wat gebruik maak van basiese goedkoop, gesonde en voedsame bestanddele.

HANDLEIDINGS

Bestuursvaardighede en Entrepreneurskap

Handleiding en laserskyf

Riglyn vir die toerusting van bestuursvaardighede en basiese grondslae van entrepreneurskap

Ken jou Kind

Handleiding en laserskyf

Handleiding vir die toerusting en bemagtiging van ouers opgestel deur die NHSV Hoofbestuur

Vyftig jaar van Seën

Die doel van die gedenkalbum is om by geleentheid van die NHSV se vyftigjarige bestaan, ‘n oorsig oor die ontstaan, groei en aktiwiteite van die NHSV te gee.

Description: http://www.nhsv.org.za/NHSV%20Kantoor/aandenkings_clip_image016_0000.jpg